Hierdie is ‘n ideale geleentheid om weg te breek vir ‘n bekostigbare vakansie. Kom na Carmel en geniet die asemrowende natuurskoon en word weer stil in die teenwoordigheid van God.
Ons bied snoesige akkommodasie, lip-af-lek lekker maaltye, volop aktiwiteite vir die kinders, staproetes en die spreekwoordelike “rus vir jou siel”.
Tariewe vanaf R1 380.00 (sluit aandete en ontbyt in) vir vyf dae tydens
1 Junie – 30 September 2011.
BESPREEK NOU EN ERVAAR “HEMEL OP AARDE”!
This is an ideal opportunity to enjoy an affordable mid-year break. Come and enjoy Carmel’s tranquillity and be renewed by God’s presence.
We offer comfortable accommodation, hearty home-cooked meals,walking trails and a variety of activities for the children. This will definitely be a time of physical, emotional and spiritual renewal.
Tariffs from R1 380.00 (including dinner and breakfast) for five days during
1 June – 30 September 2011.
BOOK NOW AND EXPERIENCE YOUR “LITTLE BIT OF HEAVEN ON EARTH”!
cforms contact form by delicious:days
Leave a Reply